1001 Gedichten

1001 gedichten

Zet ook uw gedichten op 1001Gedichten.nl

Heeft u nog geen account? Meld u gratis aan!

Print dit gedicht
vorige gedicht

Windpomp

Windpomp

Jij staan so sterk en verseker
Jou doel is eenvoudig en tog baie belangrik
Met drie bene om jou sterk te laat staan
Jij draai jouself om die beste te maak van dit watjij kry
Jou ewebeeld kom van die Heer
Drie-enig met drie bene soosjij
God die Vader
God die Seun
God die Heilige Gees
Jou werking is om water uit die grond te haal
Water wat nodig is vir lewe
God gee ons lewenswater vir ons siel
God gebruik ook wat beskikbaar is om ons te bereik
Jesus is die lewensaar waardeur ons die Ewige lewe ontvang
Soos die wind jou waai om die sterkste stroom uit te pomp
So gebruik die Vader verskeie mense om Sy wil te laat geskied
Jij blink uit bo die dorre aarde om lewe te gee
So kyk die Heer ook uit na ons belange
Wanneer jou ratte kraak en kreun onder die wind
Hoor ek die Heer se stem wat my van Sy liefde verseker
Soos ek jou sien blink in die son se strale
Weet ek my Vader se oë blink as Hy na my kyk
Soosjij trots staan om jou werk te verrig
Onthou ek om my werk ook met trots te verrig

vorige gedicht
Toevoegen aan favorieten

Ingezonden door

Geplaatst op

Over dit gedicht

Eendag in die Karoo gery en 'n windpomp gesien wat so eenkant staan 'n ooreenkoms gesien en moes net die vergelyking maak.

Geef uw waardering

Op basis van 2 stemmen krijgt dit gedicht 3 van de 5 sterren.

Social Media

Tags

Hoop Liefde

Reacties op ‘Windpomp’

Er zijn nog geen reacties geplaatst bij dit gedicht, een reactie plaatsen kan hieronder!

Reageren

We gebruiken uw gegevens alleen om te reageren op uw bericht. Meer info leest u in onze Privacy & Cookie Policy.

Wilt u direct kunnen reageren zonder elke keer naam en e-mailadres in te voeren? Meld u hier aan voor een account!

Windpomp